Upcoming Concerts for Bok van Blerk
Top Songs By Bok van Blerk
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Bok van Blerk
Künstler:in
Murray Mubbe
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Christoph Kotze
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Johan Vorster
Produzent:in
Murray Mubbe
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
As jy haar lyf begeer
Moet jy een ding weet
Ja, die mooiste roos se dorings maak ook seer
Geen whiskey sal jou kan sterker maak
Teen 'n leeuwyfie se wraak
[Verse 2]
Dit was 'n koue aand in die ou-Vrystaat
Toe ek haar by die ou-raad saal gewaak
Dit was 'n jolige nag, ons kon dans ons kon lag
Ek was blind teen Eva se gevaar
[Verse 3]
En as die Bloedrivier weer begin te bloei
En as Rageltjie de Beer teen die winterwinde stoei
As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het
Sal ek weer terug keer na jou
Sal ek weer terug keer na jou
[Verse 4]
Die gees het hoog geloop, jou woorde soet soos stroop
Jy't my verlei, Delila, soos 'n droom
Toe ek wakker word in jou huis op die grond
Begin my kop te klop want ek weet hier kom stront
[Verse 5]
En as die Bloedrivier weer begin te bloei
En as Rageltjie de Beer teen die winterwinde stoei
As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het
Sal ek weer terug keer na jou
Sal ek weer terug keer na jou
[Verse 6]
En as Van Riebeeck weer sy voete in die Kaap sit
En ek die Kruger-miljoen hier êrens op my plaas vind
En as Van Hings en die duiwel hulle stryd blus
Sal ek weer terug keer na jou
Sal ek weer terug keer na jou
[Verse 7]
En as die Bloedrivier weer begin te bloei
En as Rageltjie de Beer teen die winterwinde stoei
As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het
Sal ek weer terug keer na jou
Sal ek weer terug keer
Sal ek weer terug keer
Sal ek weer terug keer na jou
Written by: Christoph Kotze