Top Songs By Romanz
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Romanz
Künstler:in
Nianell
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Nianell
Komponist:in
Lyrics
Hou, hou my vanaand styf teen jou hart
Maak ons vir ewig waar en wys
Wys my nou meer, meer van jouself
Deel wie jy is met my en glo
Glo my as ek jou sê
Jy is die droom wat ek altyd wou hê
Vat, vat nou my hand, vat wie ek is
Vat wie ek graag wil wees en bly
Bly hier by my, bly altyd trou
Soos ek sal wees vir jou en glo
Glo my as ek jou sê
Jy is die droom wat ek altyd wou hê
Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteindelik waar word hier saam met jou
Nou, nou's wat ons het, nou's die begin
Nou is die einde, so ek
Ek gee my als, alles vir jou
Sonder om terug te hou en glo
Glo my as ek jou sê
Jy is die droom wat ek altyd wou hê
Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteindelik waar word hier saam met jou
Soveel donker nagte sonder jou (Sonder jou)
Net die droom van jou om aan vas te hou
Soveel donker nagte sonder jou (Sonder jou)
Tussen wolke, sterre vind ek jou
Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteindelik waar word hier saam met jou
Dis 'n duisend drome wat nou ontvou (Nou ontvou)
En uiteindelik waar word hier saam met jou
Hou, hou my vanaand styf teen jou hart
Jy is die droom wat ek altyd wou hê
Written by: Nianell