Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dozi
Dozi
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Stef Kruger
Stef Kruger
Songwriter:in

Lyrics

Joey was 'n "suburb joller" met kettings om sy skouers Joey was die "cops" se "squealer" Hy was 'n groot swartmark "dealer" Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie Deur Jo'burg se strate sluip Joey deur die gate "Organize" 'n "deal" "something for" 'n "meal", ou pal Ja, arme Joey, eerlikwaar hy wou nie Deur die skrefie van 'n deur het daar baie dinge gebeur In en uit, oor en weer 'n laaste keer Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Writer(s): Stef Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out