Lyrics
Somer sonde in die wind
Ek wonder nog soos n kind
Hoe meer ek onthou
Hoe minder die tyd
Spuit kom net te laat
Sit maar jou hartseer af vir nou
Jou regmerk tekens wys dan blou
Ons sit en wag in spanning
Ek oordink dit nou
Ek sal hierdie altyd onthou
Moenie die ure tel nie
Totdat dit voor jou begin uithardloop nie
Ek weet ons tyd is net nou
Netnou val die reën, so spaar my die wonder
Of was dit net n somer sonde?
Ek kan nog gewoond raak aan die
Ons het nie die stad nodig nie
So spaar maar jou kerse
Bly onder komberse
Onthou ek sit met die sleutel hier
Ek sal dit veruil hier in die midde-uur
Jy skink jou wyn
Ek light die vuur
Dit voel elke dag soos naweek hier
Awe
Ons het nog n langpad wat voorlê
Ek sal hierdie altyd onthou
Moenie die ure tel nie
Totdat dit voor jou begin uithardloop nie
Ek weet ons tyd is net nou
Netnou val die reën, so spaar my die wonder
Of was dit net n somer sonde?
Dit het begin in die somer
Ons trek al by winter
Ek se nie jy moet kies nie
Ons moet net nie vries nie
Hoe ouer ek word hoe vinniger raak dit
Al wat ek kort is
Is alles wat jy het
Jy's denamiet
Andrenalien
En al wat ek vir jou kon sê
Awe
Ons het nog n langpad wat voorlê
Wag vir wat die son opkoms wil sê
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
Awe
Ons het nog n langpad wat voorlê
Wag vir wat die son opkoms wil sê
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
Awe!
Lyrics powered by www.musixmatch.com