Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Jacques Du Plessis
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Jacques Du Plessis
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Ruan Graaff
Produzent:in
Lyrics
Net lief as jy dronk is
En as jy lag
Somtyds in die oggende
Maar altyd in die nag
Net lief as jy tevrede is
Is jy o.k
Kan ek by jou stilhou
Of moet ek verder ry
Maar soek jy nog na waterstrome
Slange in olienhoutbome
Of soek jy net nog skadu’s in die nag
Gooi jou hartseer vir die reën
Ons is met metkaar geseën
Ek het so lank vir jou gewag
Twyfel jy oor môre
Of jy moet bly
Jou soeke na ‘n antwoord
Maak dit jou vry
Kom lê net styf hier langs my
Ek sal baklei
Vir dit wat vir ons reg is
Vir jou en my
Maar soek jy nog na waterstrome
Slange in olienhoutbome
Of soek jy net nog skadu’s in die nag
Gooi jou hartseer vir die reën
Ons is met metkaar geseën
Ek het so lank vir jou gewag
So lank vir jou gewag
So lank vir jou gewag
Maar soek jy nog na waterstrome
Slange in olienhoutbome
Of soek jy net nog skadu’s in die nag
Gooi jou hartseer vir die reën
Ons is met metkaar geseën
Ek het so lank vir jou gewag
So lank vir jou gewag
So lank vir jou gewag
So lank vir jou gewag
So lank vir jou gewag
Ek het so lank vir jou gewag
Written by: Jacques Du Plessis