Featured In
Top Songs By Die Piesangskille
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Johan Viljoen
Gitarre
Daniel Marais
Stimme und Gesang
Johan Balt
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Johan Viljoen
Songwriter:in
Daniel Marais
Songwriter:in
Johan Balt
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Johan Viljoen
Produzent:in
Lyrics
Sy stap met haar skateboard in die berg
Eks soos wat gaan aan
Sy swem in die dam
Ek vra haar wat is haar naam
Inge maar wat is jou van
Waar kom jy vandaan?
Ek wil jou leer ken
Sy is die kaalvoetkind
Sy is die somerwind
Sy is 'n enegel alleen
In die Kaapse reën
Sy het daai hippie vibe
She must be nice
Met daai blue blue eyes
Inge ek dink aan jou
Soos ek vanaand vir my dak lê en staar
Dink jy terug aan daai oggend in die berg
Ek was weg en jy was daar
Soos ek nou op die vliegtuig sit en staar
Dink ek aan jou en ek vergeet van haar
Inge, sal ek jou ooit weer sien
Sy is die kaalvoetkind
Sy is die somerwind
Sy is 'n enegel alleen
In die Kaapse reën
Sy het daai hippie vibe
She must be nice
Met daai blue blue eyes
Dit was 10 minute gewees
Maar ek wens ek kon jou boek nog langer lees
Ek wou jou wêreld verken
Net ek, my boek en my pen
Sy is die kaalvoetkind
Sy is die somerwind
Sy is 'n enegel alleen
In die Kaapse reën
Sy het daai hippie vibe
She must be nice
Met daai blue blue eyes
Mag die winde jou vlerke neem na plekke waar jy vrede vind
Maar inge as ek jou nooit weer sien
Mag die winde jou vlerke neem
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais
Lyrics powered by www.musixmatch.com