Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Loufi
Stimme und Gesang
Francois van Coke
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Francois van Coke
Komponist:in
Jean-Luc Handel
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Jayms
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
Ek soek my enemies en my bras almal om een tafel
Want een hou jy dop en die ander een hou jy nader
Een hou jou dop en die ander een steel jou glase
Een sit jou ‘n kop aan en die ander een noem jou braskap
[Verse 2]
Vat my terug na die dae van ‘n goeie tyd
'n Paar miljoen views en daai tik tok fame
Lately is dinge snaaks maar ek bly net kyk
Don’t be surprised as ek David Blane
[Chorus]
As jy my naam noem mention lekker vibes
Ek bid my lewe lank vir lekker life
Ek cherish nou nog al die lekker times
Early mornings en die lekker nights
[Chorus]
As jy my naam noem mention lekker vibes
Ek bid my lewe lank vir lekker life
Ek cherish nou nog al die lekker times
Early mornings en die lekker nights
[Verse 3]
Iemand stuur vir my positiewe energie
Ek's so fokken deurmekaar, ek weet nie
Dit voel asof alles my skuld is
Vasgevang in hierdie skerm wat kerm
[Verse 4]
Skryf in die donker
Bel weer die dokter
Watse pil maak my beter?
Oh, hallo September
Die wêreld vergaan, maar ek wil mooi maak voor ons gaan
[Verse 5]
Rus in vrede vibes
(Kom aan) Dis ons almal wat saamsing
Dis minder worries en minder kak
Dis die mense wat die liefde bring
[Chorus]
As jy my naam noem mention lekker vibes
Ek bid my lewe lank vir lekker life
Ek cherish nou nog al die lekker times
Early mornings en die lekker nights
[Chorus]
As jy my naam noem mention lekker vibes
Ek bid my lewe lank vir lekker life
Ek cherish nou nog al die lekker times
Early mornings en die lekker nights
[Verse 6]
Ek soek ‘n groot huis
Klein tas
Groot hart
Tuin gras
Groot sak
Pays in
Verkoop huis en op pak
[Verse 7]
Kom ons vat die pad en ons kykie terug
As ons praat van die past, dis 'n tydjie terug
Ek soek liefde met ‘n bietjie bybel in
Elkeen van ons het ‘n bietjie duiwel in
Ek soek rede vir life want die tyd is min
As jy my nie like kan jy buite sit
Jy sal die musiek steeds oor en die bass van dit
Good times, geen duisternis
[Verse 8]
Ek soek lekker vibes en lekker times
Stories by die vuur om 'n lekker braai
As jy my kwaad maak raak ek lekker kwaai
But we mense looking for lekker life
[Verse 9]
Ek dink soms vegeet ons, ons is net mens man
Elkeen van ons
Ons het good days, ons het bad days
Maar moet my nooit try uitmaak op die slegte dae nie
[Chorus]
As jy my naam noem mention lekker vibes
Ek bid my lewe lank vir lekker life
Ek cherish nou nog al die lekker times
Early mornings en die lekker nights
[Chorus]
As jy my naam noem mention lekker vibes
Ek bid my lewe lank vir lekker life
Ek cherish nou nog al die lekker times
Early mornings en die lekker nights
Written by: Francois van Coke, Jean-Luc Handel