Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Hugh Lynn
Hugh Lynn
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Hugh Lynn
Hugh Lynn
Songwriter:in

Lyrics

[Verse 1]
Oppad na 'n kuier
Met 'n 6 pack bier
As 'n geskenk vir my vriend
Want ek kan mos nie
'n 6 pack bier normaal hanteer nie
En nog minder my tong
Wat sleep wegsteek nie
[Chorus]
Ek sien twee dubbel brannewyne, ek is tipsy verby
Want ek k-k-k kannie kannie alkohol inkry
1 tot 3 tequila is nie vir my gemaak
Die vloer raak baie vroeër my beste maat
Ander ouens raak lekker en vertel nog 'n grap
Maar as die gif my klap is my uber klaar oppad
Oh-oh ek raak tipsy op net 'n halwe glas
[Verse 2]
Ek's maar 'n soet seun, elke skoonma se droom
Want ek drink gewoonlik my coke skoon
Maar ek is skuldig, dink dis tyd om te bieg
Ek drink appletiser en sê dit is 'n bier
Want ek's 'n tipsy prins wat skoon water drink
Geen vodka, geen wiskey, geen rum of bier nie
[Chorus]
Ek sien twee dubbel brannewyne, ek is tipsy verby
Want ek k-k-k kannie kannie alkohol inkry
1 tot 3 tequila is nie vir my gemaak
Die vloer raak baie vroeër my beste maat
Ander ouens raak lekker en vertel nog 'n grap
Maar as die gif my klap is my uber klaar oppad
Oh-oh ek raak tipsy op net 'n halwe glas
[Verse 3]
Ja, ek raak 'n ander ou
As daai dop so in my kop vasklou
'n Dubbel ys en water vir almal en ook vir my
[Chorus]
Ek sien twee dubbel brannewyne, ek is tipsy verby
Want ek k-k-k kannie kannie alkohol inkry
1 tot 3 tequila is nie vir my gemaak
Die vloer raak baie vroeër my beste maat
Ander ouens raak lekker en vertel nog 'n grap
Maar as die gif my klap is my uber klaar oppad
Oh-oh ek raak tipsy op net 'n halwe glas
Oh-oh, yeah, ek raak tipsy op net 'n halwe glas
Written by: Hugh Lynn
instagramSharePathic_arrow_out