Featured In

Credits

KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Luyanda Madope
Luyanda Madope
Songwriter:in
Tlale Makhene
Tlale Makhene
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Zarcia Zacheus
Zarcia Zacheus
Produzent:in
Luyanda Madope
Luyanda Madope
Produzent:in
Goran Josipovic
Goran Josipovic
Ingenieur:in
Moya Sound Solutions South Africa
Moya Sound Solutions South Africa
Aufnahmeingenieur:in

Lyrics

Hoekom is jy nie al waaraan ek dink nie? Hoekom staan my wêreld nie stil nie? Sê my van jou liefde so ongewoon Hoe het dit als gebeur? Waar het dit als begin? Hoe het jy in my hart gekruip? Kom sê my van jou liefde so ongewoon Dis'ie moeilik om te dink'ie Nee ek hoor nie 'n koor nie Daar's geen viool nie Geen muisneste in my kop nie Dis'ie moeilik om te dink'ie Nee ek hoor nie 'n koor nie Daar's geen viool nie Geen muisneste in my kop nie As die son dan klaar is vir die dag En die maan sê vir ons di's nag Dan weet ek my hartjie het 'n ware maaitjie Hoe het dit als gebeur? Waar het dit als begin? Hoe het jy in my hart gekruip? Kom sê my jou liefde so ongewoon Dis'ie moeilik om te dink'ie Nee ek hoor nie 'n koor nie Daar's geen viool nie Geen muisneste in my kop nie Dis'ie moeilik om te dink'ie Nee ek hoor nie 'n koor nie Daar's geen viool nie Geen muisneste in my kop nie As die son dan klaar is vir die dag En die maan sê vir ons di's nag Dan weet ek my hartjie het 'n ware maaitjie
Writer(s): Zarcia Zacheus, Luyanda Madope, Tlale Makhene Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out