Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Jak De Priester
Stimme und Gesang
Murray Lubbe
Begleitgesang
Ricus Nel
Konzertina
Bez Roberts
Blechblasinstrumente
Brendan Ross
Blechblasinstrumente
Donny Bouwer
Blechblasinstrumente
Vinnie Henrico
Schlagzeug
Danny Smoke
Gitarre
Juan (Floors) Oosthuizen
Gitarre
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Dozi
Komponist:in
Jak de Priester
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Jak De Priester
Produzent:in
Lyrics
Ek ken hierdie man van Pretoria
Sy bynaam was oom Spyker van der Merwe
Hy bly alleen op die plotte uit
Met sy bakkie en sy honde en sy perde
Everybody loves oom Spyker
Want hy kan kuier tot die son opkom
En as die Blou Bulle speel op Loftus
Laat die pom-pom girls hom blom
Dan sê hy:"moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want ek is nie met jou tannie getroud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want dit is nie baie rock n' roll nie"
"Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball"
"'n Mens is so oud soos jy voel"
Sonja Herholdt was sy hero
Met "ek verlang na jou"
Deesdae Juanita en die cooler Jack Parow
In die week is dit hy, en op sondae is dit sy
Op saterdae sal jy hom nêrens as op Loftus kry
Met 'n smile op sy bakkies, en 'n bier in sy hand
En sy vriende in 'n losie aan die Ooste kant
Dan sê hy:"moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want ek is nie met jou tannie getroud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want dit is nie baie rock n' roll nie"
"Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball"
"'n Mens is so oud soos jy voel"
Oom Spyker is al vyftig
But he's still twenty in his heart
His children lives in England
En sy vrou het hom vroeg verlaat
Almal vra altyd oom Spyker
Waar het jy jou bynaam gekry?
Dan glimlag hy deur sy bier se glas, en sê
"Ek het al vroeg in my lewe begin vry"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want ek is nie met jou tannie getroud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want dit is nie baie rock n' roll nie"
"Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball"
"'n Mens is so oud soos jy voel"
Now it's sad how the story ends
Want oom Spyker was 'n liefdevolle mens
Lewe was 'n joy en nie 'n struggle nie
Om te worry maak mens oud en kêns
But one night alone in his Blou Bul bar
Het hy 'n vreemde selfoon hoor lui
Hulle het alles gesteel, en op sy bakkie gelaai
En hom net daar in sy Blou Bul trui gekry
En ek onthou hoe hy altyd gesê het
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want ek is nie met jou tannie getroud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie"
"Moet my asseblief net nie oom noem nie"
"Want dit is nie baie rock n' roll nie"
"Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball"
"'n Mens is so oud soos jy voel"
Lyrics powered by www.musixmatch.com