Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Dozi
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
S. Kruger
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Denis East
Produzent:in
Lyrics
[Verse 1]
Ek loop maar katvoet deur my woorde
Soos deur die bitter mooi karoo
Iewers skuil daar nog akkoorde
Iewers waai 'n rolbos vas
[Chorus]
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai my kind
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai
[Verse 2]
Ek speel op die walle van die groot rivier
Begrawe my drome in die sand
'n Sterretjie vir kersfees is nie veel gevra
Ek noem hom sommer maar my naam
[Chorus]
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai my kind
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai
[Bridge]
Warm, warm winde
Draai en draai
My gedagtes daarin vas gevang
En as ek dit een dag
Daar los kan woel
Sal ek vir jou 'n poskaart stuur
[Chorus]
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai my kind
Ons is maar grassade my kind
In die wind verwaai
[Outro]
Oh, grassade my kind, in die wind verwaai
In die wind verwaai
Written by: S. Kruger