Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Elvis Blue
Elvis Blue
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Elvis Blue
Elvis Blue
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Elvis Blue
Elvis Blue
Produzent:in

Lyrics

Afrikaans gepraat, moeilikheid gemaak Fiets gery, als gekry, opgepas middelklas Space case pas mooi in die skooltas Eerste date, sonbril fake. Girl gebel, almal vertel, Blik geskud, hart van klip, Niks gevrees, kind gewees. Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden? Waar sal ons jou kry? Waar sal ons jou kry? Te veel gekuier, te min geweier Seer gekry, te vining gery Iets studeer, weer probeer Opgeskop, alles gedop Vakansie gehou, huis gebou Bakkie gekoop, kinders laat doop Geld gemaak, wie het 'n saak? As jy alles het, sien niemand die krake Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden? Waar sal ons jou kry? Waar sal ons jou kry? Vrou gekry, toe geskei Kinders huil, bakkie vuil Hond gekoop, nou's hy dood Môre kom, maar wie gee om? Siek geword, ineengestort Hospitaal, heel verdwaal ... dis terminaal Oo my lief, jy is te jonk om so verlore te wees Hoekom het jy als verloor in die strate van Linden? Waar sal ons jou kry? Waar sal ons jou kry?
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out