Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Justin Vega
Justin Vega
Künstler:in
Katinka Oosthuizen
Katinka Oosthuizen
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Justin Vega
Justin Vega
Texte
Katinka Oosthuizen
Katinka Oosthuizen
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Justin Vega
Justin Vega
Produzent:in

Lyrics

Dans op 'n dag En dans op 'n nag Dans in die maanlig Dans in die stad Dans wanneer alles sommer deurmekaar gaan Dans vir die skaap sê die hoender vir die haan Dans as jy stap Dans as jy lag Dans in jou drome Dans super sag Dans wanneer jy 'n liedjie binne jou voel Dans voor 'n waaier en voel flippen cool Dans as jy aankoop Dans is ons taal Dans maak dit mal Dans kom jou haal Dans teen my vas Kom steel my hart Dans deur die nag En vergeet van smart Dans by die werk En dans op die breuk Dans is lekker op 'n naweek Dans met my Dans met jou Weet jy wat Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans op 'n dag En dans op 'n nag Dans in die maanlig Dans in die stad Dans wanneer alles sommer deurmekaar gaan Dans vir die skaap sê die hoender vir die haan Dans as jy stap Dans as jy lag Dans in jou drome Dans super sag Dans wanneer jy 'n liedjie binne jou voel Dans voor 'n waaier en voel flippen cool Dans as jy aankoop Dans is ons taal Dans maak dit mal Dans kom jou haal Dans teen my vas Kom steel my hart Dans deur die nag En vergeet van smart Dans by die werk En dans op die breuk Dans is lekker op 'n naweek Dans met my Dans met jou Weet jy wat Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Weet jy wat Weet jy wat, wat Weet jy wat Weet jy wat, wat Weet jy wat Weet jy wat, wat Weet jy wat Weet jy wat, wat Weet jy wat Weet jy wat, wat Weet jy wat Weet jy wat, wat Weet jy wat Weet jy wat, wat Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Verstaan (dans, verstaan) Die antwoord is dans Verstaan Dans, verstaan Die antwoord is dans Verstaan Dans, verstaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out