Top Songs By Len Muller
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Len Muller
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Len Muller
Texte
Lyrics
Ek het 'n droom gehad daar was 'n oop kis gewees
Hartseer in die atmosveer
En toe ek deur die stil gesigte beweeg
En in die kis in kyk het ek ontdek dis ek
En ek staan ek wonder wat my lewe sê
Ek wonder hoe my storie lees na ek weg is
Wat ek agter gelos het
Toe ek my oë oopmaak was alles weer soos dit is
Maar iets was anders in my
Uit die stof het ons opgestaan
In stof sal ons weer gaan lê
Hierdie is jou tweede kans
Oh-oh-oh hierdie is jou tweede kans
En ek staan ek wonder wat my lewe sê
Ek wonder hoe my storie sal lees na ek weg is
Wat ek agter sal los
En vandag het ek besluit dat ek wil leef
Het ek besluit dat op die pad na my einde
Sal ek 'n hand wees vir die een wat geval het
(Oh-oh-oh-oh)
Tot die asem uit my longe uit kwyn
(Oh-oh-oh-oh)
Tot my vlees hier in die aarde verdwyn
(Oh-oh-oh-oh)
Sal ek hardloop vir die lig
Tot die ewigheid my kom haal
En ek staan wonder wat jou lewe sê
Wonder hoe jou storie sal lees na jy weg is
Wat jy agter sal los
Written by: Jattie De Beer, Len Muller