Lyrics

Suikerbos ek wil jou hê
Mmm, vanaand as die son en maan gaan lê
Afrikaners is plesierig, kan jy glo?
Ons ry die pad tesame, doen dit so
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria, today
Die trane die rol vanaand oor jou
Mmm-mmm, al lê die berge nog so blou
En dis jy, ja dis jy wat die winde laat waai
Vanaand maak my hart 'n Kaapse draai
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria, today
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
Jou kombers en my matras
En daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding, oe-la-la
Daar lê die ding
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria, today
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria, today
Written by: Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out