Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Künstler:in
Robin Kielly
Robin Kielly
Programmierung
Bruce Wallace
Bruce Wallace
Schlagzeug
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bassgitarre
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Gitarre
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Begleitgesang
Sasha Smith
Sasha Smith
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Robin Kielly
Robin Kielly
Produzent:in

Lyrics

Dit is 'n warm somersaand in Februarie Die tyd stap aan Onthou jy die koue aand in Mei Toe ek my eerste liefdesbriefie van jou kry Jy skryf hom waar jy my die eerste keur raaksien Voor die skool se hek Ons altwee was toe tien Jy vra of ek die hele naweek kan kom speel Wie't geweet jy sal my hart vir altyd steel En nou is jy altyd myne En ek sal drome droom oor jou Soos die feëverhale wat ek onthou Jy is my prins En ek jou prinses Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res Umm oo aah Dis jare later Hier staan ons nou Ek hou nog net so veel van jou As daardie eerste naweek saam Al verskil is dat ons nou net meer verstaan Jy bou 'n huis sonder om my met sand te gooi Die kissing touches is verby ons soen al mooi As jy nou verby my stap Knip jy al oog Hier as ons so kwaad raak as ek wen met pyl en boog En nou is jy altyd myne En ek sal drome droom oor jou Soos die feëverhale wat ek onthou Jy is my prins En ek jou prinses Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res Sou ons die skemer hand inry Op jou wit perd oor Sterre skyn Jy staan hier voor my op jou knieë en vra of ek my hand sal gee Umm oo aah Gee um oo aah Dit raak al laat Ek kyk hoe jy slaap Dit voel of ek jou net wil wakker maak Ek wil net hoor hoe jy vir my sê sê, "My skat jy's als dat ek wil hê."
Writer(s): Karlien Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out