Upcoming Concerts for Ray Dylan
Top Songs By Ray Dylan
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Ray Dylan
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Ray Dylan
Komponist:in
Lyrics
Ons was jonk, ons was slim en parmantig
Daar was niks wat jy my kon leer
Het gedink ons sal lewe vir ewig
Maar dis altyd die toekoms wat ons leer
'n Mens kan vra en 'n man kan huil
As die verlange in jou borskas pyn
Al loop daar hoeveel trane oor jou wang
Ek sal onthou en aan ons vriendskap klou
Totdat die tyd my siel kom haal
'n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
Met ons eerste groet was 'n gentleman jou naam
En voor 'n duisend mense kon jy sing, jy was nooit skaam
Jy't 'n serp gedra in die wintertyd en met 'n rooiwyn nag gesê
En wie sou ooit 'n beter vriend as jy wou hê?
'n Mens kan vra en 'n man kan huil
As die verlange in jou borskas pyn
Al loop daar hoeveel trane oor jou wang
Ek sal onthou en aan ons vriendskap klou
Totdat die tyd my siel kom haal
'n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
'n Mens kan vra en 'n man kan huil
As die verlange in jou borskas pyn
Al loop daar hoeveel trane oor jou wang
Ek sal onthou en aan ons vriendskap klou
Totdat die tyd my siel kom haal
'n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
'n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
'n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
Written by: Ray Dylan