Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Ray Dylan
Ray Dylan
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Ray Dylan
Ray Dylan
Komponist:in
Don Kelly
Don Kelly
Texte
Marc Brendon
Marc Brendon
Texte

Lyrics

Springsteen, Elvis, Dryland, Beegees, Billy Joel en Bon Jovi
Op die radio
Dis wat ek onthou
Airwolf, A-Team, Magnum PI, Dallas Vyfster, Popshop
Agter elke man
Voor die TV ingespan
Ek is wie ek is
Ja, ek is wie ek is
En jy staan, staan, staan by my
O, ek is wie ek is
Ja, ek is wie ek is
En jy staan, staan, staan by my
Wilson toffies, Peachies, Chappies, Yo-Yo, top spin, rolskaats
Dis wat en onthou
So lekker saam met jou
Fender, Gibson, Velstak, Marshall, Country Nashville, Rock 'n Roll
By die Zillertal
Met die cowboys opgesaal
Ek is wie ek is
Ja, ek is wie ek is
En jy staan, staan, staan by my
O, ek is wie ek is
Ja, ek is wie ek is
En jy staan, staan, staan by my
Frik du Preez en Gerrie Coetzee
Zola Budd en Gerard Verjee
Dis die name daai
Wat ons sal onthou
En soos Sproetjies in die parkie wag
Soos Schuster ons elke dag laat lag
Dis die memories daai
Wat die toekoms waai
Ek is wie ek is
Ja, ek is wie ek is
En jy staan, staan, staan by my
Ek is wie ek is
Ja, ek is wie ek is
En jy staan, staan, staan by my
Ja, jy staan, staan, staan by my
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out