Top Songs By Ray Dylan
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Ray Dylan
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Niel Schoombee
Texte
Don Kelly
Texte
Lyrics
Ek het nie moed gehad om haar te vra nie
Ek dink nie sy het geweet dat ek bestaan nie
Maar ek't gesit en wag vir die regte liedjie
Sy wou nie kyk nie, sy't niks gesê nie
Ek kon nie sien of sy my eers wou hê nie
Maar ek't gesit en wag vir die regte liedjie
Liedjieskrywer, jy's die ou
Jou song het ons begin en by mekaar gehou
Jy't die woorde so reguit my mond gevat
Toe sy dit hoor het sy dadelik verlief geraak
Moenie, moenie ophou nie
Moenie, moenie ophou nie
En op jou note, jou wysie, jou melodie
Het ons twee harte gesmelt saam in harmonie
Moenie, moenie ophou nie
Moenie, moenie ophou nie liedjieskrywer
Hals oor kop verlief wou ek haar vra
Of sy sal ja sê en dan my ring dra
En toe doen ek dit op die regte liedjie
Sy was beeldskoon in 'n wit rok
En ek hoor hoe lui daardie kerkklok
En toe stap sy in op die regte liedjie
Liedjieskrywer, jy's die ou
Jou song het ons begin en by mekaar gehou
Jy't die woorde so reguit my mond gevat
Toe sy dit hoor het sy dadelik verlief geraak
Moenie, moenie ophou nie
Moenie, moenie ophou nie
En op jou note, jou wysie, jou melodie
Het ons twee harte gestaan saam in harmonie
Moenie, moenie ophou nie
Moenie, moenie ophou nie liedjieskrywer
Dit hou hier aan ons harte vas liedjieskrywer
Stywer aan ons lewens vas
En ons lag en ons huil en ons dans en ons sing saam met jou
Want jy't die woorde so reguit my mond gevat
Toe sy dit hoor het sy dadelik verlief geraak
Moenie, moenie ophou nie
Moenie, moenie ophou (Nie)
En op jou note, jou wysie, jou melodie
Het ons twee harte gesmelt saam in harmonie
Moenie, moenie ophou nie
Moenie, moenie ophou nie liedjieskrywer
Written by: Don Kelly, Niel Schoombee