Music Video

Koos Kombuis & David Kramer - Ek Wil Net Huistoe Gaan (Official Music Video)
Watch Koos Kombuis & David Kramer - Ek Wil Net Huistoe Gaan (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
David Kramer
David Kramer
Songwriter:in
Andre le Roux du Toit
Andre le Roux du Toit
Songwriter:in

Lyrics

Ek het genoeg gely, ek het mos swaar gekry In hierdie yster plek, want hier is almal gek Ek wil net huistoe gaan Onder die bitter maan Agter die eindes ver daar waar die bokke blêr Na die boereplaas want dis my kop wat raas Ek wil net huistoe gaan Ek wil net huistoe gaan Ek is te lank in die stad, ek wil die langpad vat Ek verlang na jou in die ou hemel blou Ek wil net huistoe gaan Onder die rieldans maan In 'n watersloot wil ek kaalvoet loop Daar waar die grensdraad sing, dis mos die beste ding Ek wil net huistoe gaan Ek wil net huistoe gaan En die windpomp draai En die windjie waai En die hane kraai En die boere saai En die lammers wei En die trekkers ry En die boervrou brei aan die boer se trui Ek is so moeg van die stres, ek is nou oud en bles Nou wil ek ophou werk en my das uittrek Ek wil net huistoe gaan Daar langs die akkerlaan In hierdie donker land het ek geen toekoms plan En die neon skyn deur my siel se pyn Ek wil net huistoe gaan Ek wil net huistoe gaan Ja, na die boereplaas want dis my kop wat raas Daar wil ek staan onder die rieldans maan Ek wil net huistoe gaan Ek wil net huistoe gaan Ek wil net huistoe gaan Ek wil net huistoe gaan
Writer(s): David Kramer, Koos Kombuis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out