Featured In
Top Songs By Snotkop
Similar Songs
Credits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Snotkop
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Nebeyu Baheru
Texte
Pa Modou Badjie
Komponist:in
Sergio Hernan Elgueta Sabalaga
Komponist:in
Johan Mattias Hirvi
Komponist:in
Lyrics
Check dit uit en maak 'n lyn, laat die poppe dans
Sit jou arm om haar lyf, so sexy saam
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
As jy hoor, stel maar voor, laat die cleavage bons
Met jou arm om haar middel gaan ons skotteljons

Drop dit uit en maak, maak dit laat die lyfies swaai
Sit jou arm om haar heupies laat ons tiekiedraai

As jy hoor, stel maar vir dat jy balke toe
Met my arms om daai middel gaan jy liefde proe

As jy flikkers gooi
As jy flikkers gooi
As jy flike, flike, flike, flike, flikkers gooi
Maak jy sommer dat ek myself nooi
Want daai lyfie smeek die heeltyd om die party te join
As jy vlerk wil sleep
As jy vlerk wil sleep
As jy vlerk, as jy vlerk, as jy vlerk wil sleep
Maak jy sommer dat ek boek wil lees
Wat jou lyf is die alfabet en eks 'n lettergreep
Dans met my, dans met jou
Dans laat ons die hele jaar vakansie hou
En almal wat haar sien is soos in hallo
Kan ons hoofdans met haar, ek se (No, no)
As jy uit wil hang, as jy uit wil hang
En as jy uit, as jy uit, as jy uit wil hang
Kan jy maar jou klere in my kas kom hang
Solank jy weet ons gaan nie heeltyd net stop en dans
Check dit uit en maak 'n lyn, laat die poppe dans
Sit jou arm om haar lyf, so sexy saam
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
As jy hoor, stel maar voor, laat die cleavage bons
Met jou arm om haar middel gaan ons skotteljons
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
Drop dit uit en maak, maak dit laat die lyfies swaai
Sit jou arm om haar heupies laat ons tiekiedraai
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
As jy hoor, stel maar vir dat jy balke toe
Met my arms om daai middel gaan jy liefde proe
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
Hou vas, hou vas as jy lekker wil dans
Jy kan altyd 'n bietjie lastig raak
Komaan en skud daai lyfie laat dit saak maak
En voel dit ritme, laat jou heupe bitjie saam praat
Draai maar om
Laat ek curves kyk
Draai maar om laat dit soos poeding lyk
En hou my dop sit maar altwee hande op jou kop
En voor die beat drop
Stop
Dans met my, dans met jou
Dans laat ons die hele jaar vakansie hou
En almal wat haar sien is soos hallo
Kan ons hoofdans met haar ek se (No, no)
As jy uit wil hang, as jy uit wil hang
En as jy uit, as jy uit, as jy uit wil hang
Kan jy maar jou klere in my kas kom hang
Solank jy weet ons gaan nie heeltyd net stop en dans
Check dit uit en maak 'n lyn, laat die poppe dans
Sit jou arm om haar lyf, so sexy saam
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
As jy hoor, stel maar voor laat die cleavage bons
Met jou arm om haar middel gaan ons skotteljons
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
Drop dit uit en maak, maak dit uit laat ons die lyfies swaai
Sit jou arms om haar heupies laat ons tiekiedraai
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
As jy hoor, stel maar vir dat jy balke toe
Met my arms om daai middel gaan jy liefde proe
En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons
Written by: Johan Mattias Hirvi, Nebeyu Baheru, Pa Modou Badjie, Sergio Hernan Elgueta Sabalaga