Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Quentin Prinsloo
Quentin Prinsloo
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Anton Goosen
Anton Goosen
Songwriter:in

Lyrics

Jy's 'n bondeltjie liefde As ons donkiekar ry En die stadliggies waai Vêr by ons verby Jou oë is so mooi En my hart is die prooi My hart in die weegskaal Reg in my kraal My hart in die weegskaal Reg in my kraal Kruidjie roer my nie Dis die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Dis hoe ek voel as ek jou soen In 'n huis of paleis 'n Pondok of 'n hok Met jou aan my sy Gaan die wêreld verby Liefde het sy flikkertjie flikker gegooi En die hart binne my 'n Gewillige prooi En die hart binne my 'n Gewillige prooi Kruidjie roer my nie Dis die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Dis hoe ek voel as ek jou soen La la, La la la, la la la, la la li la La la, la la la laa, la la la la Jy's 'n bondeltjie liefde As ons donkiekar ry En ek speel konsertina Vir jou en vir my Wat maak alles saak Waar ons twee gaan bly In Waterkloofrif of langs Paddafontein In Waterkloofrif of langs Paddafontien Kruidjie roer my nie Dis die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Dis hoe ek voel as ek jou soen La la, La la la, la la la, la la li la La la, la la la laa, la la la la Kruidjie roer my nie Dis die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Dis hoe ek voel as ek jou soen La la, La la la, la la la, la la li la La la, la la la laa, la la la la La la, La le le, la le le, le la li la La la, la la la laa, lee lee lee lee
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out