Titres les plus populaires de Gé Korsten
Crédits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Gé Korsten
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Sias Reinecke
Songwriter:in
Andre Viljoen
Songwriter:in
Paroles
Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swartberge troon
In die Klein Karoo het jy steeds nog na my verlang
Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon
Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind
Elke aand, stap ons hand aan hand
Saam met jou kan ek van die toekoms droom
In die Klein Karoo wil ek met jou woon
Sien jy die aand loop staan die sekelmaan
Die wasigheid wat dit ontvou
So is my heimwee saans na jou
Daarom kom ek terug na jou (Klein Karoo)
Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swartberge troon
In die Klein Karoo het jy steeds nog na my verlang
Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon
Pluk in die laatmiddag 'n gousblom af
Kyk hoe die blare toevou
Net soveel dae nog bly nou oor
Dan is ek weer terug by jou
Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind
Elke aand stap ons hand aan hand
Saam met jou kan ek van die toekoms droom
In die Klein Karoo wil ek met jou woon
Written by: Andre Viljoen, Sias Reinecke