Crédits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Gé Korsten
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Stephen Adams
Komponist:in
Gé Korsten
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Boet Pretorius
Produzent:in
Paroles
Laasnag het in my drome 'n wonderbeeld verskyn
Ek staan in ou Jerusalem en ek sien die tempel daar
Ek hoor die sang van kinders net soos 'n englekoor
En saam sing hul 'n loflied wat self die hemel hoor
En saam sing hul 'n loflied wat self die hemel hoor
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
En daar verander toe my droom en stilte daal daar neer
Weg is die bly Hosannas geen kinder stemme meer
Die son het toe verduister die oggend koud en kil
En die skadu van 'n kruis verrys, verrys om ons ontwil
En die skadu van 'n kruis verrys, verrys om ons ontwil
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
En weer verander die toneel 'n helder glans verskyn
Ek sien die heilige stad daar die son begin weer te skyn
Die poorte word wyd oopgemaak die duister het verdwyn
En almal kan nou binnegaan geeneen sal buite staan
'N nuwe dag het aangebreek die kinders sing weer saam
Die heilige stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan
Die heilige stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Written by: Gé Korsten, Stephen Adams