Titres les plus populaires de Lisie Basson
Titres similaires
Crédits
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Lisie Basson
Stimme und Gesang
Juan (Floors) Oosthuizen
E-Gitarre
Murray Lubbe
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Lisie Basson
Songwriter:in
Isabella Coleske
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Murray Lubbe
Produzent:in
Paulo Azevedo
Produzent:in
Paroles
Die eerste oomblik
Het ek klaar geweet
Net daai kyk in oë
Toe ek verby sweef
Het gehoop jy sien my raak
Soos ek vir jou
Sien jy loer van vêr af
Ek het klaar vergeet
Wat ek hier wou doen
Ek verloor beheer
Sê jy voel ook dit wat ek
Nou voel vir jou
En dis al wat ek wil vra
Sal jy my op jou hande dra
Jy weet
Wat jy doen aan my net
Jy weet
Hoe om my hart te kry
Bly by my, by my
Al is dit net naby
Ek weet
Wat ons nou kan doen
Stap vir stap
Ek wys jou hoe
Bly by my, by my
Net hier styf teen my
Was nie lank totdat jy
Toe hier voor my kom staan
Voel ek ken jou al virewig
Was die net by kans
Miljoene gesprekke
Ek kan net ons twee sien
Nou's dit ons teen die wereld
In ons eie verhaal
Alleen wees weg want
Jys altyd daar
Niks minder as alles
Dis wat jy verdien
Maar dis al wat ek wil vra
Sal jy my op jou hande dra
Jy weet
Wat jy doen aan my, net
Jy weet
Hoe om my hart te kry
Bly by my, by my
Al is dit net naby
Ek weet
Wat jy nou kan doen
Stap vir stap
Ek wys jou hoe
Bly by my, by my
Net hier styf teen my
Want jy weet
Ons kan niks keer
Dit gebeur
Ek het klaar geweet
Ek weet
Hm hm hm hm hm
Ons weet
Hm hm hm hm hm
Ek weet wat jy weet
Net jy weet
Jy weet
Wat jy doen aan my, net
Jy weet
Hoe om my hart te kry
Bly by my, by my
Al is dit net naby
Ek weet
Wat jy nou kan doen
Stap vir stap
Ek wys jou hoe
Bly by my, by my
Die keer styf teen my
Want jy weet
Ons kan niks keer
Dit gebeur
Ek het klaar geweet
Lyrics powered by www.musixmatch.com