Clip vidéo

Apparaît dans

Crédits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Chris Steyn
Chris Steyn
Leadgesang
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
E-Gitarre
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Chris Steyn
Chris Steyn
Songwriter:in
Georic Lomas
Georic Lomas
Songwriter:in
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Produzent:in
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Produzent:in

Paroles

Daar's 'n lang paar maande agter my en die hemel weet ek's moeg Het die naam van khaki aangetrek en die harde werk gedoen En ek is trots op wat ek doen, ek's trots op wie ek is Maar 'n man moet bietjie asemhaal, 'n boer moet bietjie rus En die sweet gaan vannaand by my kop aftap Vir 'n hele ander rede my ou maat Ek bring die plaas dorp toe Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe Bring die plaas dorp toe Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai Ek bring die plaas dorp toe My maat, jy moet 'n bietjie saam met my kom ploeg dorp toe My fonds vergun die lande maar my maat jy moes daar wees Vertel dit vir die manne, hulle ken die storie reeds My pa is trots op wat ek doen hy's trots op wie ek is Maar selfs die grootste boere moet partykeer bietjie rus En die sweet gaan vannaand by my kop af tap Vir 'n hele ander rede my ou maat Ek bring die plaas dorp toe Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe Bring die plaas dorp toe Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai Ek bring die plaas dorp toe My maat, jy moet 'n bietjie saam met my kom ploeg dorp toe Ons almal weet dis al weer daai seisoen Ons almal weet wat ons nou moet doen Ek bring die plaas dorp toe Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe Bring die plaas dorp toe Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai Ek bring die plaas dorp toe My maat, jy moet 'n bietjie saam met my kom ploeg dorp toe Ek bring die plaas dorp toe My maat, jy moet 'n bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out