Clip vidéo

Apparaît dans

Crédits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Stimme und Gesang
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Tasteninstrumente
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Gitarre
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Songwriter:in
Dirkie Gildenhuys
Dirkie Gildenhuys
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Produzent:in

Paroles

Wats daai gevoel in my voete Dit vibreer in my skoene Ek sien net heupe wat jeuk Boude wat buk En skene wat skud (En skene wat skud) Het jy n plan B? Want jou bene gan ingee Luister my skat Die sole gan spat As ek jou gan vat (As ek jou gan vat) Is jy gereed vir een,twee,drie,vier en vyfde rat? Kom saam my skat Want vir jou gan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om telyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk As jy weet jy kan my kry Want vir jou gan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om tetrap hoe jy trap Tevat hoe jy vat Gee my net een kans Want vir jou gan ek moegdans Vir jou gan ek moegdans Jy weet presies wat jy wil doen As jy my so in my nek soen Luister my skat Die vonke gan spat As jy so an my vat (As jy so an my vat) Is jy gereed vir een,twee,drie,vier en vyfde rat? Kom pluk jou lat Want vir jou gan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om telyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk As jy weet jy kan my kry Want vir jou gan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om tetrap hoe jy trap Tevat hoe jy vat Gee my net een kans Want vir jou gan ek moegdans Vir jou gan ek moegdans Jy's so verbode bokkie Dis n rede om te sokkie in daai rokkie Laat my snak na asem Die ruite wasem in my trokkie Jy's so verbode bokkie Dis n rede om te sokkie in daai rokkie Laat my snak na asem Die ruite wasem in my trokkie Want vir jou gan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om telyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk As jy weet jy kan my kry Want vir jou gan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om tetrap hoe jy trap Tevat hoe jy vat Gee my net een kans Want vir jou gan ek moegdans Vir jou gan ek moegdans Vir jou gan ek moegdans
Writer(s): Brendan Peyper, Dirkie Gildenhuys Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out