Clip vidéo

Crédits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Stimme und Gesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Komponist:in
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Texte
Don Kelly
Don Kelly
Texte
Marc Brendon
Marc Brendon
Texte
PRODUKTION UND TECHNIK
Christian Wolf
Christian Wolf
Produzent:in

Paroles

Naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar 'n Blinde hoender pik 'n korrel iewers raak Moenie op die draad sit nie ons kry jou daar Skoene - uitskop - vriende almal bymekaar Gooi jou tas hie' op my bakkie 'n Stukkie vleis, 'n kuier pakkie Go! Lekker is net 'n vinger lank 48 ure vry Dis uit die hok vir jou en my GO! Ons rek die naweek lekker lank Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'n lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, Oop owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop, hy loop, oop Owoo Foto - lekker - tye laat jou tande wys Ons lag tot trane rol met arms - om - die - lyf Hoender vang die son en skud sy vere reg Maar Sondag is hy lui en kruip vir Maandag weg 48 ure vry Dis uit die hok vir jou en my GO! Ons rek die naweek lekker lank Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'n lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, oop, owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop, hy loop, oop owoo A S B kom ons sit hom neer B A K G A T A S A P kom ons doen dit weer A S B kom ons sit hom neer B A K G A T A S A P kom ons doen dit weer Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'n lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, oop, owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop, hy loop, oop owoo Hy loop, oop
Writer(s): Niel Schoombie, Brendan Peyper, Marc Brendon, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out