Letras

Al word ons
Al word ons
'n Honderd jaar
Al word ons 'n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
Ons behoort aan mekaar
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Ons behoort aan mekaar
Dit was 'n mooie aand hier in September-maand
Onder die eikeboom
Daar het ek jou gevra, jou liefde is dit waar?
Jou antwooord was toe ja
Jy was die girl vir my, jou liefde kon ek kry
Ons is nog altyd saam
Jy het beloof aan my om getrou te bly
Vir altyd aan my sy
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Ons behoort aan mekaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
(Al word ons 'n honderd jaar)
Ons behoort aan mekaar
Stap ons daar verby, kan ons onthou?
Die tyd nie so lank gelede
Daar het ek jou gevra om my ring te dra
Jou antwoord was toe ja
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Ons behoort aan mekaar
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
(Al word ons 'n honderd jaar)
Ons behoort aan mekaar
Ons behoort aan mekaar
Ons behoort aan mekaar
Written by: Chord
instagramSharePathic_arrow_out