Presentada en

Créditos

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Patricia Lewis
Patricia Lewis
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Patricia Lewis
Patricia Lewis
Komponist:in
Dennis East
Dennis East
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dennis East
Dennis East
Produzent:in

Letras

Soet belofte van liefde
Sweef in die lug vanaand
Die begin van my drome
Die drome van my hart
Kan dit die oomblik wees?
Is jou emosie reg gelees?
En ek weet, ek weet, ek weet
Dis die oomblik van waarheid
(Hier is ek) Neem my hart vanaand
(Hart is vry)
Dis bedoel as ek sê dis reg
Om so te voel my lief, so hier is ek
Neem my hart vanaand
(Hart is vry)
Dis bedoel as ek sê dis reg
Om so te voel my lief, so hier is ek
(Hart is vry)
Die grootste geskenk van al
Is om liefde te gee dis vry
Die beste geskenk van al
Is om daai liefde terug te kry
Kan dit die oomblik wees?
Is jou emosie reg gelees?
En ek weet, ek weet, ek weet
Dis die oomblik van waarheid
(Hier is ek) Neem my hart vanaand
(Hart is vry)
Dis bedoel as ek sê dis reg
Om so te voel my lief, so hier is ek
Neem my hart vanaand
(Hart is vry)
Dis bedoel as ek sê dis reg
Om so te voel my lief, so hier is ek
(Hier is ek) Neem my hart vanaand
(Hart is vry)
Dis bedoel as ek sê dis reg
Om so te voel my lief, so hier is ek
Neem my hart vanaand
(Hart is vry)
Dis bedoel as ek sê dis reg
Om so te voel my lief, so hier is ek
(Hart is vry
Hart is vry)
Written by: Dennis East, Patricia Lewis
instagramSharePathic_arrow_out