Canciones más populares de Hunter Fam
Canciones similares
Créditos
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Granwill Hermanus
Songwriter:in
Letras
Ja mense man
Hoor die eenetjie
Lat ek julle gou net voorstel aan Iemand wat julle amal ken man
But ek gan nie nog versus drop en Lyrics spit man
Hai los ek vir hai boeta van my man
Hoorhom
Righto mense
Os is hier saam krazy k man
Mc Joh
N nog eenetjie vir julle
Voel os
Hoorhom man
Park to baba
Sho my bra
Is jy orait my boeta
Haar body doen dit lekker
Is Mc josh nou hiesa
Hoor hom jy
Hiers die hunters
In jou mag in
Vol verassings
En nuwe numbers
Hits op hits
En krazy ks ini mix
Os dala fokkol vir neit
Jy kan mah se jy, jys my vriend
Mybru n gig bly n gig
Ek soek nou iets om te eet
Syt my mos gefriendzone ini jaar
Nou soek sy skielik n pic
Nou n stukkie vir jou
N stukkie virmy
Jy vat it
Jygryp it
Dan los jy it weer
DALA
DALA
Park to baba
Sho my bra
Is jy orait my boeta
Haar body doen dit lekker
Is Mc josh nou hiesa
Hits op hits
En krazy ks ini mix
Os dala fokkol vir neit
Jy kan mah se jy, jys my vriend
Mybru n gig bly n gig
Ek soek nou iets om te eet
Syt my mos gefriendzone ini jaar
Nou soek sy skielik n pic
Koep bottles vinand
Ek smaak mos speel met my slaap
My bro os maak anou kak
Al bly die blommie bash ja
Hoor hier jy, die kindtjie lyk kloelis
Sy dink mos eks nervous
Sy dink ook eks bang en in moet it gaan
So wag tot it ines
Lat ek jou net se neh
Jy maak n mistake neh
En as os nou kla, moet nie kom se
Dat jy nou wel date weer
Jy moet os nou voel neh
Van os is net goats nerh
Hier kom os nou an neh
Saam krazy k neh
Written by: Granwill Hermanus