Canciones más populares de Francois Bouwer
Créditos
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Francois Bouwer
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Francois Bouwer
Songwriter:in
Letras
Vanaand Wil Ek Net Dans
Musiek: Francois Bouwer
Lerieke: Francois Bouwer
Verse 1:
Ek wil nikes oor die nuus hoor, Niks gaan my onder kry
Want hier is nie spasie vir kerm en klan nie, dit kan by die huis bly
So bring my daai glimlag, en kyk net vir my
Hartseer werk nie vanaand nie, hy het die aand afgekry
Pre- Chorus:
Daar’s niks tyd te mors nie, ons kan dit nie los nie
Vanaand wil ek net dans…
Chorus:
So skop uit jou skoene, en vat nou my hand
Vanaand gaan on dans tot die vloer begin brand
So skop uit jou skoene en vat nou ‘n kans
Kom voel die ritme…
Vanaand wil ek net dans.
Verse 2:
Vergeet van die trane, los daai frons by die deur
Al daai hartseer bagasie gaan ons nie rond dra nie, nee niks gaan ons keer
So sit jou hand in myne, al is jy so skaam
Kom onds breek deur die lyne van joune en myne en gly oor die baan
Pre- Chorus:
Daar’s niks tyd te mors nie, ons kan dit nie los nie
Vanaand wil ek net dans…
Chorus:
So skop uit jou skoene, en vat nou my hand
Vanaand gaan on dans tot die vloer begin brand
So skop uit jou skoene en vat nou ‘n kans
Kom voel die ritme…
Vanaand wil ek net dans.
Bridge:
Ek weet daar’s dinge in hierdie wereld wat jou gaan onder kry
Vergeet van alles vir net een aand, en gee jou hand vir my…
Chorus:
So skop uit jou skoene, en vat nou my hand
Vanaand gaan on dans tot die vloer begin brand
So skop uit jou skoene en vat nou ‘n kans
Kom voel die ritme…
Chorus:
So skop uit jou skoene, en vat nou my hand
Vanaand gaan on dans tot die vloer begin brand
So skop uit jou skoene en vat nou ‘n kans
Kom voel die ritme…
Written by: Francois Bouwer