Vídeo musical

Presentada en

Créditos

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Komponist:in
Ruan Jordaan
Ruan Jordaan
Songwriter:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Francois de Klerk
Francois de Klerk
Produzent:in

Letras

So eksentriek, tog diagonaal
Ek sukkel nog somtyds om sin van jou te maak
Daar is orde in jou chaos ek sou alles wou ontleed
Maar al wat nou saak maak is dat jy hier by my sal wees
En as die wêreld sou eindig vanaand
En die vloer finaal inmekaar sou val
Na wie toe sal jy eerste gaan?
Ek sal jou eerste red en jou vashou, tot niks meer bestaan
Vleg die kurwe van jou om die lyne van my
Vertel my waarom ek nou hier moet bly
Mag ek vir oulaas in jou smarag verdwyn
Miskien in ’n nuwe lewe sal ons mekaar weer iewers vind
So sê net jy sal bly en blaas jou laaste asem uit saam met my
En as die wêreld sou eindig vanaand
En die vloer finaal inmekaar sou val
Na wie toe sal jy eerste gaan?
Ek sal jou eerste red en jou vashou, tot niks meer bestaan
Written by: Bouwer Bosch, Ruan Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out