Vídeo musical

Presentada en

Créditos

KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter:in
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter:in
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter:in
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter:in

Letras

Nie werk gehad nie net 'n paar DVDs besit
Nog een gerook en op daai bank op jou stoep gesit
Geskud wat my ma my gegee het val net IOUs uit
Ag, dis okay, wou niks doen nie anyway
Anyway
Ek het gevoel soos 'n koeël in 'n magasyn
Die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein
Almal soek iemand, ag, anyway
Dis okay
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
(Min fokken worries)
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
(Min fokken worries)
Ek was alleen, dis net ek en my vuil matras
Geel kamer, 'n kombers en 'n kamerjas
Ek weier om te hard te probeer
Almal soek iemand ag, anyway
Dis okay anyway
Anyway
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
(Min fokken worries)
Ons was jonk
Ons was warm
Ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was jonk
Ons was warm
Ons was dom gewees
(Min fokken worries)
So hou jou kop oop
En moet nooit so kwaad gaan slaap nie
Staar daai duiwel in die oë en
En probeer om nie te mal te raak nie
Doen wat jy glo
Maak nie saak hoe moeilik dit raak nie
Hou jou kop oop
Ons was jonk, ons was warm
Ons was jonk, ons was dom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min worries
Ons was jonk, ons was warm
Ons was jonk, ons was dom
Ons was jonk, ons was warm, ons was dom gewees
Min fokken worries
Written by: Francois Badenhorst, Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff
instagramSharePathic_arrow_out