Próximos conciertos de Die Heuwels Fantasties
Presentada en
Canciones más populares de Die Heuwels Fantasties
Créditos
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Pierre Greeff
Songwriter:in
Frederick den Hartog
Songwriter:in
Hunter Kennedy
Songwriter:in
Letras
So sê my is jy
Nogsteeds oor my, en as jy nie is nie, lieg net vir my
Sagte reën
Opgeknoopte binnegoed
Opgeknoopte brein, sagte beddegoed
Ons lewe met pyn
En as die ligte af gaan is dit ons oë wat skyn
En al wat ek geleer het is om stil te bly
So ek sê liewers niks nie
Sê my
Is jy nog oor my?
En as jy nie is nie
Sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Sê net liewers niks nie
Lieg net vir my
Soos ‘n haelgeweer
Skuldgevoelens brein
Skuldgevoelens beddegoed
Ek wens ek kan verdwyn
Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk
En als wat ons geleer het af te spoel by die drein
Ons weet eintlik niks nie
So sê my
Is jy nog oor my?
En as jy nie is nie
Sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
As die liggies dof raak voel ons siele die pyn
As ek my oë toe maak sien ek jou voor my
Jy was jonk
So jonk
So sê my
Is jy nog oor my?
En as jy nie is nie
Sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Written by: Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff