Presentada en
Canciones más populares de Jan Bloukaas
Canciones similares
Créditos
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Jan Bloukaas
Stimme und Gesang
Early B
Rap
Biggy
Rap
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Jan Bloukaas
Komponist:in
Early B
Komponist:in
Adrian Entwhistle
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Jan Bloukaas
Produzent:in
Peach Van Pletzen
Mischtechniker:in
Rogan Kelsey
Mastering-Ingenieur:in
Letras
Ey, kuier heeldag lank
Word wakker met n' vet babelas
Ey, dit is net hoe dit gaan
Good vibes, good vibes al die pad
Ey, pelle pull up in die driveway, yeah
Hulle vra is jy reg vir rondte twee
Ek se aai boys my kop is seer
Check hier gaan ons nog n' keer
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Ons is lus vir dans
Check die vibe uit, en die vibe lyk lekker
Almal opgejack met hul shuffle takke
Almal maak reg neem in julle plekke
Soos een, twee, drie, okay
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
So hou jou bietjie nans
Ey, dop dop in die hand
Dik lekker vibe , alle oe op my when I step inside
Shades op my oe, light n' gwaai
Is drink tyd en heupe swaai
Let's get bietjie moer toe
Gooi jou boude vloer toe
Noem my liewe Lulu
Want jy kan by my dudu
Worry nie wie kyk nie
Let go n' bietjie baby
Kyk nie na die tyd nie
Vanaand kry ons die huisie
Shots tot jy sit op jou gat (Ey)
Voel n' veer like what (Ey)
Tel my op met hand (Ey)
Vat my terug na die vloer (Want)
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
So hou jou bietjie nans
Chase
Hello maters
Hoe is dit daar, jis
Is Early B, Bloukaas en Adrianus
Ek het hierso opgespring saam met my ma se
Kinders want die ding is ek in is net n' dans is
Vir starters ons is in n' klub wat nommers nadruk
En plaas ons is almal in n' plug, dit gaan net gaaf wees
Ons praat niks
Almal gooi n' move en ons hou ons aspris
Gebaar maak freak skrik my bro en kap dit uit
Ek wil nou my biscuit gooi
I don't wanna conversate, do you beg bra, wait
Why you wanna praat met my?
You can save it for another tyd
Bra dit is net daar wys, kyk ons moet die kar park hoor
Maak die deure oop en laat die sound stoot
Nee wag, laat ek die base ook hoor
Is daar n' sub in maak die boot oop, okay wag nou
Shh, almal julle hou vir julle bekke
Hier's n' lekker stukkie, julle bly in julle plekke
Ek is van die dal ek is daai kort kwaai rapper
Die naam is Early B, chase, aangename kennis en
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
So hou bietjie nans
(Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans)
(Ek is lus vir dans, dans
Jy is lus vir dans
Ek is lus vir dans, dans
So hou jou bietjie nans)
Written by: Adrian Entwhistle, Early B, Jan Bloukaas