Canciones más populares de Manie Jackson
Canciones similares
Créditos
AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Manie Jackson
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Rudi Claase
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dennis East
Produzent:in
Letras
As jy jouself kon sien
Soos ek jou sien
As jy jouself kon hoor
Het jy jouself in jouself verloor
As jy jou hand kon vat
Saam jou die pad kon stap
Het jy my weer so lief gekry
Het jy hier langs my gebly
As ek jou nog een keer kon sien
As ek jou nog een keer kon voel
Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê
Net om by jou te staan
As die son en die maan
Ek kry dit nie terug nie
As ek jou nog een keer kon sien
As ek jou nog een keer kon voel
Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê
Dat ek so graag nog een keer
My arms om jou
Om jou sou wou vou
As jy jouself kon soen
Soos jy my soen
As jy jouself kon vashou
Sou jy weet wat dit aan my doen
As jy my hand kon vat
Saam jou die pad kon stap
Het jy my weer so lief gekry
Het jy hier langs my gebly
As ek jou nog een keer kon sien
As ek jou nog een keer kon voel
Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê
Net om by jou te staan
As die son en die maan
Ek kry dit nie terug nie
As ek jou nog een keer kon sien
As ek jou nog een keer kon voel
Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê
Dat ek so graag nog een keer
My arms om jou
Om jou sou wou vou
As ek jou nog een keer kon sien
As ek jou nog een keer kon voel
Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê
Net om by jou te staan
As die son en die maan
Ek kry dit nie terug nie
As ek jou nog een keer kon sien
As ek jou nog een keer kon voel
Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê
Dat ek so graag nog een keer
My arms om jou
Om jou sou wou vou
Ek sou graag nog een keer
My arms om jou
Om jou sou wou vou
Written by: Rudi Claase