Vídeo musical

Liezel Pieters - Meer As Net Vriende (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Ver Liezel Pieters - Meer As Net Vriende (Live at The Shack, Pretoria, 2017) en YouTube

Presentada en

Créditos

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Komponist:in
Don Kelly
Don Kelly
Texte
Marc Brendon
Marc Brendon
Texte

Letras

Die oranje rooi Bosveldson
Laat lê sy kop op die horison
En ek droom van jou
(En ek droom van jou)
As ek my kry sit ek en droom van jou
(En ek droom van jou)
Onder die doringboom die Bosveldmaan
In my sterretent vol verlang
En ek droom van jou
(En ek droom van jou)
As ek my kry sit ek en droom van jou
(En ek droom van jou)
Oor iets wat jy nie weet nie
(Iets wat jy nie weet nie)
Iets wat ek nog nie vir jou kon sê nie
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou oë en sien jy’s lief vir my
Meer as net vriende, jy’s lief vir my
Maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou oë en sien jy’s lief vir my
Meer as net vriende, jy’s lief vir my
Meer as net vriende, ek's lief vir jou
Die oggendson soen die hemelblou
Kaalvoet loop op die oggenddou
Hand aan hand met jou
(Hand aan hand met jou)
Ek kannie glo ek is hier by jou
(Ek is hier by jou)
Na jare saam sien ek nou eers
Hoe perfek ons twee kan wees
Hand aan hand met jou
(Hand aan hand met jou)
Ek kannie glo ek is hier by jou
(Ek is hier by jou)
Ek is in jou hande
(Niks wat jy nie weet nie)
Alles het verander
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou oë en sien jy’s lief vir my
Meer as net vriende, jy’s lief vir my
Maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou oë en sien jy’s lief vir my
Meer as net vriende, jy’s lief vir my
Meer as net vriende, ek’s lief vir jou
Bosveldliefde, meer as net vriende
Bosveldliefde, meer as net vriende
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou oë en sien jy’s lief vir my
Meer as net vriende, jy’s lief vir my
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die langpad geloop
Kyk in jou oë en sien jy’s lief vir my
Meer as net vriende, jy’s lief vir my
Meer as net vriende, ek’s lief vir jou
Meer as net vriende, ek’s lief vir jou
Written by: Don Kelly, Liezel Pieters, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out