Presentada en

Créditos

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter:in
The Gugulethu Tenors
The Gugulethu Tenors
Songwriter:in

Letras

In die begin was daar maar min
Daai niks het ontplof en als het gevorm
Ek weet nie hoe of hoekom nie
Nooit gedink ons gaan dit nie maak nie
Ons is die sterre en atome
Ons is alles wat mal is
Die berge en laserkanonne
Die aasvoëls en lugballonne
Ons is koolstofdrome
In 'n wrede wêreld afgesonder
Ons is partikelspoke
Besonders uitgesonder
Ek stuur 'n rooksyn
In die kroeg se lugruim
In ligjare in verdwyn
Bunsinbrander, brandewyn
In ligjare in verdwyn
Dit wat die tyd laat buig
Alles wat mal is
Kan jy so vêr van my af voel
As ek 'n rand gehad het
Vir elke keer wat ek iets uit my foute uit leer
Sou ek miskien 'n honderd rand of so
Al gehad het
Ons is koolstofdrome
In 'n wrede wêreld afgesonder
Ons is partikelspoke
Besonders uitgesonder
In die begin was daar maar min
Daai niks het ontplof en als het gevorm
Ek weet nie hoe of hoekom nie
Nooit gedink ons gaan dit nie maak nie
Alles wat mal is
Kan jy so vêr van my af voel
Ons is koolstofdrome
In 'n wrede wêreld afgesonder
Ons is partikelspoke
Besonders uitgesonder
Written by: Die Heuwels Fantasties, The Gugulethu Tenors
instagramSharePathic_arrow_out