Music Video

Keurspel: Die Kat Kom Weer / Oom Jan Sny Koring / Apie Het Sy Stert Verloor
Watch Keurspel: Die Kat Kom Weer / Oom Jan Sny Koring / Apie Het Sy Stert Verloor on YouTube

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
James En Andrea
James En Andrea
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
N Casterns
N Casterns
Komponist:in
A. De Waal
A. De Waal
Songwriter:in
N Swart
N Swart
Komponist:in
Robin Netcher
Robin Netcher
Texte
Wiedeman
Wiedeman
Songwriter:in

Lyrics

Ou Jan Wilson had 'n kat wat die ou nie wou verlaat Hy't alles geprobeer om die kat daar weg te keer Selfs na die predikant om raad van hom te kry Die predikant die het gesê, die kat moet daar bly Ja die kat kom weer want hy wil nie langer wag Die kat kom weer net die volgende dag Die kat kom weer, glo vir my, dis waar Die anderdag môre was die kat weer daar Ja die kat kom weer want hy wil nie langer wag Die kat kom weer net die volgende dag Die kat kom weer, glo vir my, dis waar Die anderdag môre was die kat weer daar Oom Jan sny koring op die land Dis geel en lyk soos goud Hy tel sy sente oor en oor As hy die dorsmasjien hoor Lekker sjakka sjakka doef Ghwarra doef soef doef Lekker sjakka sjakka doef soef doef En die koring rol En die sakke word vol En ons oompie glimlag breed O Tiereta O Tiereta Die tannie met die kappie Bring sy koffie na die land Bring sy koffie na die land Ag dankie, vrou, gee tog maar gou Ons oes is nie te sleg Jy kan vir Koosman klere koop Vir jou 'n nuwe kerkhoed Lekker sjakka sjakka doef Ghwarra doef soef doef Lekker sjakka sjakka doef soef doef En die koring rol En die sakke word vol En ons oompie glimlag breed O Tiereta O Tiereta Dis dorstyd in die Bosveld En die koringkies lyk mooi Aai die boere is so bly O Tiereta O Tiereta Dis dorstyd in die Bosveld en die koringkies lyk mooi Aai die boere is so bly Apie het sy stert verloor in die doringboom Apie sit en huil daaroor lanks die water stroom Apie het sy stert verloor steek dit vas met gom Eina tog dis pure bog wat maak ons nou met hom? Aai jaai jaai jaai, aai jaai jaai jaai Aai jaai jaai jaai hoor die lawaai Aai jaai jaai jaai, aai jaai jaai jaai Aai jaai jaai jaai onder om die draai Apie het sy stert verloor almal lag hom uit Apie sit en huil daaroor wie't dit afgebyt? Apie het sy stert verloor soek dit hier en daar Deur die dag en deur die nag maar niemand weet so waar Aai jaai jaai jaai, aai jaai jaai jaai Aai jaai jaai jaai hoor die lawaai Aai jaai jaai jaai, aai jaai jaai jaai Aai jaai jaai jaai onder om die draai
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out