Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Lance James
Lance James
Leadgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Trad. Verw Louw
Trad. Verw Louw
Songwriter:in
Chris Steyn
Chris Steyn
Songwriter:in
Lance James
Lance James
Arrangeur:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Jurie Els
Jurie Els
Produzent:in

Lyrics

Dankie Vir hierdie skone môre Dankie Vir hierdie nuwe dag Dankie Dat U oor my gewaak het deur die donker nag Dankie Vir al die goeie vriende Dankie Vir elke boom en blom Dankie Vir al die seëninge wat na my toe kom Dankie Vir elke kinderlaggie Dankie Vir elke sonnestraal Dankie Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal Dankie Vir vlaktes en vir berge Dankie Vir elke silwer stroom Dankie Vir al ons ideale, elke goue droom Dankie Vir elke kinderlaggie Dankie Vir elke sonnestraal... Dankie Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal Dankie Vir hierdie skone môre Dankie Vir hierdie nuwe dag Dankie Dat U oor my gewaak het deur die donker nag Dankie Dat U oor my gewaak het deur die donker nag
Writer(s): Chris Steyn, Martin G Schneider Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out