Music Video

Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Refentse
Refentse
Stimme und Gesang
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Tasteninstrumente
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Schlagzeug
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Sven Blummer
Sven Blummer
Gitarre
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Begleitgesang
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Refentse Morake
Refentse Morake
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Produzent:in

Lyrics

Is sy 'n slacker of 'n harde werker?
Stel sy die wekker of drink sy die loopdop?
Ou boet, is jy dan seker, voel jy dan nie beter?
Is sy vir safe of date jy Sannie die Loopdop? (Oukei)
So ek sien hier staan verleiding en glo my sussie is reg
Skinny jeans, 'n Pukke starter pack, 'n ronde bril en hare gevleg
Ek sê hiert, ek is Daan die Snoeshaan, wil langs jou opstaan, sal in die ry staan, baby
Jy is onvermeidelik, bietjie verleidelik, bietjie venynig, baby
Hoe jy daai puk-puk beweeg
Hoe sal ek jou kan vergeet?
Ag, ekskuus, mevrou Verleiding, het gewonder of ek by jou mag staan
Ek wil praat oor die liefde en die son en wil weet of jy iewers saam met my wil gaan?
Is sy 'n slacker of 'n harde werker?
Stel sy die wekker of drink sy die loopdop?
Ou boet, is jy dan seker, voel jy dan nie beter?
Is sy vir safe of date jy Sannie die Loopdop?
Dis verby, op die kruin van lekkerkry, jy maak ogies vir my
Ek is keen, baby girl, kom ons rook 'n pill, dan sê jy vir my
Is jy hier vir die wyn, maak my bietjie sane, 'n rondte om die dans of 'n wille-wille kans
Ek wil lief en ek wil voel en ek wil brandewyn tee, in die kar, op die grond, in die wolke, op die see
Hoe jy daai puk-puk beweeg
Hoe sal ek jou kan vergeet?
Ag, ekskuus, mevrou Verleiding, het gewonder of ek by jou mag staan
Ek wil praat oor die liefde en die son en wil weet of jy iewers saam met my wil gaan?
Is sy 'n slacker of 'n harde werker?
Stel sy die wekker of drink sy die loopdop?
Ou boet, is jy dan seker, voel jy dan nie beter?
Is sy vir safe of date jy Sannie die Loopdop?
Hoe jy daai puk-puk beweeg
Ek sal jou nooit kan vergeet
Hoe jy daai puk-puk beweeg
Hoe sal ek jou dan vergeet?
Is sy 'n slacker of 'n harde werker?
Stel sy die wekker of drink sy die loopdop?
Ou boet, is jy dan seker, voel jy dan nie beter?
Is sy vir safe of date jy Sannie die Loopdop?
As jy jou puk-puk wil skud en jou deeg beweeg
(Is sy 'n slacker of 'n harde werker?)
Beweeg jou deeg, beweeg jou deeg (Geluk)
(Stel sy die wekker of drink sy die loopdop?)
As jy jou puk-puk wil skud en jou deeg beweeg
(Is jy dan seker, voel jy kan nie beter?)
Beweeg jou deeg, beweeg jou deeg (Geluk)
(Is sy vir safe of date jy Sannie die Loopdop?)
As jy jou puk-puk wil skud en jou deeg beweeg
Beweeg jou deeg, beweeg jou deeg (Geluk)
(Sannie die Loopdop)
Written by: Refentse Morake
instagramSharePathic_arrow_out