Featured In

Credits

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
Ray Dylan
Ray Dylan
Künstler:in
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Dan E Orton
Dan E Orton
Komponist:in
Daniel Smyers
Daniel Smyers
Komponist:in
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Texte
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Komponist:in
PRODUKTION UND TECHNIK
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Produzent:in
Robin Kielly
Robin Kielly
Produzent:in
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Produzent:in
Jaco Odendaal
Jaco Odendaal
Produzent:in

Lyrics

Dis soos 'n suikersoet soen in die more Droom verlore 'n Wonder bo wonder Werk soos die hitte van die somer Warmer as warm Ek smelt in jou hande Die nommer 1 wat ek sien Jy weet jy is meer as 'n 10 Ek weet ek sal jou nooit kan verdien Dis net kwessie van tyd Dan gaan ek jou date Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is te goed vir my Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is soos goud vir my Baby jy is myne voor die klok gaan slaan Hierdie skoen gaan pas Trek hom aan Trek hom aan Jy maak golwe op die water En jy trek my nader Hoor jy my hartklop Tik hier soos 'n tydbom Draai my om jou pinkie Om en om op die dansvloer Ek dink dis tyd dat ons soen Ek het nou alles gedoen Ja girl jy weet dis vir ons bedoel Dis net 'n kwessie van tyd Dan gaan ons twee date Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is te goed vir my Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is soos goud vir my Baby jy is myne voor die klok gaan slaan Hierdie skoen gaan pas Trek hom aan Trek hom aan Jy weet ek kan nie sonder jou Ek kan nie sonder jou nie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out