Vídeo musical

ANDRÈ SCHWARTZ - Ek Wil Jou Nooit Weer Sien (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
Ver ANDRÈ SCHWARTZ - Ek Wil Jou Nooit Weer Sien (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) en YouTube

Presentada en

Créditos

AUSFÜHRENDE KÜNSTLER:INNEN
André Schwartz
André Schwartz
Künstler:in
KOMPOSITION UND LIEDTEXT
Ralph Siegel
Ralph Siegel
Komponist:in
Bernd Meinunger
Bernd Meinunger
Texte
Etienne Puren
Etienne Puren
Komponist:in

Letras

[Verse 1]
Jy, staan nou weer voor my deur en sê ek moet jou weer terug neem
Jy, wat my al talle mal so seer gemaak het en dan net lag
Jy, wat ander manne vat en dan weer dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
[Chorus]
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil my self bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Ek wil jou nooit weer sien
Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien
[Verse 2]
Ek, ek is gelukkig nou, en as ek aan jou dink wil ek lag
Om te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou
Jy, het lank genoeg getalm, toe loop en gaan jou gang
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
[Chorus]
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil my self bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Ek wil jou nooit weer sien
Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien
[Verse 3]
Los tog jou leuens nou, daars niks te berou, alles is klaar tussen ons
Daar is 'n wêreld, 'n oop vrye wêreld, niemand gaan my ooit weer kul
Ja, in die môre, môre gaan dit anders wees
Ja, ek gaan lewe, lewe sonder jou
[Verse 4]
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil my self bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Ek wil jou nooit weer sien
Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien
Written by: Bernd Meinunger, Etienne Puren, Ralph Siegel
instagramSharePathic_arrow_out